Wiktionary:Afrikaans 500
Voorkoms
Die top 500 woorde wat op die Afrikaanse Wikipedia gebruik word, word hieronder aangedui. Die lys is op 10 November 2017 saamgestel.
NOTA: Die woord ’n is uitgelaat, omdat korpus-programme dit oor die algemeen nie as 'n woord beskou nie.