Gaan na inhoud

aflas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek las af   
(in bysin)   ... dat ek aflas 
Verlede Tyd  ek  het afgelas        
Kanselleer; afstel.
Ons moes die partytjie as gevolg van die slegte weer aflas.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cancel(en)
Nederlands: afgelasten(nl)