as die kat weg is, is die muis baas
Afrikaans (af)
Idioom
Betekenisse
- Sonder goeie bestuur maak die onderskiktes nes hulle wil.
- Kinders misdra wanneer hul ouers weg is.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Vertalings: | |||
---|---|---|---|