idioom
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| idioom | idiome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| idioompie | idioompies |
- idi•oom
- 'n Vaste uitdrukking of segswyse wat eie aan ’n bepaalde taal is.
- Dit is nie altyd moontlik om die betekenis van 'n idioom uit die woorde af te lei nie, omdat dit baie op figuurlike spraak berus.
- taaleie
- idioomversameling, idioomwoordeboek
| Vertalings: idioom | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor idioom.