Gaan na inhoud

askies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tussenwerpsel
askies
Informele vorm van ekskuus. Word gebruik om verskoning te vra of om jammer te sê.
Askies, kan ek dalk daar sit?