bekeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bekeer

 

Verlede Tyd  ek   het bekeer

        

    Betekenisse

  1. Van sonde afstand doen.
  2. Van godsdiens verander.
  3. Van een party na 'n ander oorloop.