sonde
Sien ook Sonde
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sonde | sondes |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- سَُوڠْدْ , سَُونْدِی ; meervoud: سَُوڠْدِسْ , سَُونْدِسْ
Spelling tot 1909
- sònde, sònne; meervoud: sòndes, sònnes
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Oortreding van godsdienstige of morele wette.
- Kwaad, ongeregtigheid.
Vertalings
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sonde | sondes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Stif om die diepte van 'n wond te peil en dit te ondersoek.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: sonde | |||
---|---|---|---|
Frans (fr)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | sonde v | sondes |
(met lidwoord) | la sonde | les sondes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [sɔ̃d]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Sonde, peilstif.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | sonde v | sondes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈsɔn.də]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Sonde, peilstif.