brug

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
Brug [1].

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  brug     brûe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bruggie     bruggies  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Pad oor 'n rivier of ander versperring waaroor mens kan beweeg.
  2. 'n Ooreenkoms tussen partye.
  3. Deel van die neus tussen die oë.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Die brug het weggespoel en die inwoners van die buitewêreld afgesny.
  2. Die onderhandelaar probeer om 'n brug tussen die partye bou.
  3. Sy bril rus op sy neus se brug.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bridge(en)
Nederlands: brug(nl)
Enkelvoud Meervoud
  brug     —  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

'n Kaartspel.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Kom ons speel brug.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: brug(en)
Nederlands: bridge(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor brug.