cool

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans[wysig]

Byvoeglike naamwoord[wysig]

cool

  1. Van 'n persoon wat weet hoe om op te tree en wat deur ander as gewild beskou word.
    Op skool het hy met die cool kinders uitgehang.
  2. Kleredrag wat modieus is; stylvol.
  3. Van 'n aksie wat aanvaarbaar is; iets wat nie 'n probleem is nie.
    Is dit cool as ek vanaand oorslaap?
  4. Effens innoverend of waaghalsig.
    Hy het met 'n cool plan vorendag gekom.

Sinonieme[wysig]

Verwysings[wysig]

Tussenwerpsel[wysig]

cool

  1. Goed; reg.
    Cool, nou kan ons die motor weer gebruik.

Verwysings[wysig]