gewild

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gewild     gewilde     gewildes    
Vergrotend   gewilder      
Oortreffend   gewildste  

Woordafbreking

ge•wild

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Waarvan mense hou; wat gretig aftrek vind.

    Voorbeeldsinne

Die strand is veral gewild onder branderplankryers.

    Sinonieme

populêr

    Vertalings

  Vertalings:    gewild
Engels: popular(en)
Nederlands: gewild(nl)