Gaan na inhoud

populêr

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   populêr    populêre    populêres    
Vergrotend   populêrder     
Oortreffend   populêrste  
po•pu•lêr


Waarvan mense hou; wat gretig aftrek vind.
Die strand is veral populêr onder branderplankryers.

    Sinonieme

gewild

    Vertalings

  Vertalings:    populêr
Engels: popular(en)
Nederlands: gewild(nl)