Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
- IPA:
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: [χut], attributief: [ˈχujə], partitief: [χuts]
- vergrotend: [ˈbiə̯tər], partitief: [ˈbiə̯tərs]
- oortreffend: [ˈbestə]
- gesubstantiveer: [ˈχujə], meervoud: [ˈχujəs]
- bywoordelik: oortreffend: [diˈbestə]
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: خُودْ , attributief: خُویِی , partitief: خُودْسْ
- vergrotend: بَِیتِرْ , partitief: بَِیتِرْسْ
- oortreffend: بَِسْتِی
- gesubstantiveer: خُویِی , meervoud: خُویِیسْ
- bywoordelik: oortreffend: دِي بَِسْتِی
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: goet, goed; attributief: goei-ë, partitief: goets, goeds
- vergrotend: béter, bé-ter; partitief: béters, bé-ters
- oortreffend: beste
- gesubstantiveer: goei-ë; meervoud: goei-ës
- bywoordelik: oortreffend: di beste
- Soos verlang kan word; met die verlangde, verwagte hoedanighede, regte eienskappe.
- Voortreflik, bevredigend.
- Bruikbaar, nuttig.
- Jammerhartig, goedhartig.
- IPA:
- Nederlands:
- stellend: onverboë: [ɣ̊ut], verboë: [ˈɣ̊udə], partitief: [ɣ̊uts]
- vergrotend: onverboë: [ˈbeːtər, ˈbeɪ̯tər], verboë: [ˈbeːtərə, ˈbeɪ̯tərə], partitief: [ˈbeːtərs, ˈbeɪ̯tərs]
- oortreffend: onverboë: [bɛst], verboë: [ˈbɛstə]
- bywoordelik: oortreffend: [ədˈbɛst(ə)]
- Belgies:
- stellend: onverboë: [ʝut], verboë: [ˈʝudə], (voor klinkers en "h":) [ˈʝudən]
- vergrotend: onverboë: [ˈbeːtəʀ], verboë: [ˈbeːtəʀə], (voor klinkers en "h":) [ˈbeːtəʀən]
- oortreffend: onverboë: [bɛst], verboë: [ˈbɛstə], (voor klinkers en "h":) [ˈbɛstən]
- bywoordelik: oortreffend: [ədˈbɛst]
- Goed