Gaan na inhoud

die bobbejaan agter die berg gaan haal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
die + bobbejaan + agter + die + berg + gaan + haal
'n Moeilikheid tegemoet loop; jou vreeslik kwel oor iets wat nog glad nie eens gebeur het nie.