diode

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  diode     diodes  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Elektroniese komponent waarvan stroom net in een rigting deur die komponent kan vloei.

    Vertalings

  Vertalings:    diode
Engels: diode(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor diode.