eerder
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| eerder |
- Vroeër; gouer.
- Eintlik meer; met groter waarskynlikheid.
- Liewer; in plaas daarvan.
- Ons moes eerder daaraan gedink het.
- Dit is eerder die mens se selfsugtige natuur of begeerte om homself te bevoordeel sonder om die gevolge in ag te neem.
- Ons moes eerder ons huiswerk gedoen het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|