Gaan na inhoud

eetgranaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  eetgranaat     eetgranate  
'n Granaat wat hoofsaaklik vir sy vrugte geteel is. In teenoorstelling met 'n blomgranaat, wat geteel word as sierplant.