vrugte
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vrug | vrugte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vruggie | vruggies |
- vrug•te
- Meervoud van vrug. Meer as een vrug. Kos wat uit die eetbare vrugte van plante bestaan.
- Mens moet gereeld vrugte eet om gesond te bly.
- «'n Boom aan sy vrugte ken.»
- Om iemand volgens sy/haar dade te oordeel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrugte.