eiervrug
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eiervrug | eiervrugte |
- ei•er•vrug
- (kookkuns), (plante) die vrug van
Solanum melongena wat gekook en geëet word
- Sprinkel eers sout oor die gesnyde eiervrug en laat dit “trek” vir 15 minute. Spoel die ei[e]rvrug af en bak met uiesmoor en kaas oor in die oond.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eiervrug.