Gaan na inhoud

gebly

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek bly  
Verlede Tyd  ek  het gebly        
   
(lêer)
Verlede deelwoord van bly.
  1. Hy het maar verveeld gebly.
  2. Sy het graag by die huis gebly.
  3. Die koppige man het by sy mening gebly, ten spyte van al die bewyse dat hy verkeerd was.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stayed(en), lived(en)
Nederlands: gebleven(nl)