Gaan na inhoud

gegee

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek gee  
Verlede Tyd  ek  het gegee        
Verlede deelwoord van gee.
Ons het op kersaand aan mekaar geskenke gegee.
Die artikel het ’n oorsig van internasionale en nasionale vlae in Afrika gegee.
Hierdie belegging het 7% rente gegee.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gave(en)
Nederlands: gegeven(nl)