Gaan na inhoud

gestuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek stuur  
Verlede Tyd  ek  het gestuur        
Verlede deelwoord van stuur; rigting bepaal het; laat gaan het; veroorsaak het.
  1. Die kaptein het die boot behendig rondom die hindernisse gestuur.
  2. Hy het 'n brief aan die hoof stuur. Ek het hom gestuur om melk te gaan koop.
  3. Sy onverwagte koms het ons planne in die war gestuur.

    Vertalings

  Vertalings:    gestuur
Engels: sent(en), directed(en), steered(en)
Nederlands: gestuurd (nl)