hack
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hack | hacks |
- Die breek van 'n kode, indring by 'n rekenaarstelsel, ongemagtigde of onortodokse verandering aan 'n rekenaarprogram, of 'n rekenaarprogram wat dit outomaties vermag.
- Talentlose persoon, veral talentlose skrywer, iemand wat niks weet nie, kwaksalwer.
- Huurarbeider.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | hack |
| he, she, it | hacks | |
| Verlede Tyd | hacked | |
| Verlede Deelwoord | hacked | |
| Teenwoordige Deelwoord | hacking |