hanger
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hanger | hangers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hangertjie | hangertjies |
- Klerehanger.
- (Gewoonlik verkleinwoord) Juweliersware wat aan 'n toutjie of kettinkie om die nek gedra word.
- Iets wat gebruik word om iets anders te hang.
| Vertalings: hanger | |||
|---|---|---|---|