klassifikasiestelsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klassifikasiestelsel | klassifikasiestelsels |
- 'n Metode om kennis van 'n breë onderwerp meer toeganklik en verstaanbaar te maak deur sy elemente te groepeer volgens eienskappe wat hulle deel.
| Vertalings: klassifikasiestelsel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor klassifikasiestelsel.