Gaan na inhoud

klassifikasiestelsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klassifikasiestelsel     klassifikasiestelsels  
'n Metode om kennis van 'n breë onderwerp meer toeganklik en verstaanbaar te maak deur sy elemente te groepeer volgens eienskappe wat hulle deel.

    Vertalings

  Vertalings:    klassifikasiestelsel
Engels: classification system(en)
Nederlands: classificatiesysteem(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klassifikasiestelsel.