knapsekerwel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| knapsekerwel | knapsekerwels |
- knap•se•ker•wel
- (plante) 'n Onkruid (
Bidens pilosa) met klein swart sade wat aan kledingstukke kleef. - Die saad van 'n knapsekerwel.

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| knapsekerwel | knapsekerwels |