kuns
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kuns | kunste |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kunsie | kunsies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Musiek, skilderye en beelde wat vir mense mooi is.
Vertalings
Vertalings: kuns | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kuns.