maas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

  1. Gegiste melk, soortgelyk aan kaas of joghurt, van Bantoe-oorsprong en gemaak deur melk in 'n warm plek te laat staan.
  2. Vroeë Afrikaanse spelling vir ma's, meervoud van ☞ ma.