kaas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kaas | kase |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kasie | kasies |
- Van Latyn: caseus.
- (voeding) Voedsel wat van die gestolde melk van koeie en ander soogdiere vervaardig word.
- Kaas is een van die oudste bekende voedselsoorte en ook die oudste manier om melk te bewaar.
- «Hy dink hy’s kaas en dan is hy nog nie eens dikmelk nie.»
- Hy dink te veel van van homself.
- «Hy glo die maan is van kaas gemaak.»
- Hy laat hom enigiets wysmaak.
| Vertalings: kaas | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kaas.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kaas m | kazen |
| Verkleinwoord | kaasje | kaasjes |
- Hulp:IPA: [kas]
-
(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Voeding in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Voeding in Nederlands