moord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  moord     moorde  

    Betekenisse

Die doodmaak van 'n persoon in omstandighede waar dit nie deur die wet toegelaat word nie.