nie skrik vir koue pampoen nie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Open book 01.png Idioom

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Nie maklik laat intimideer nie.
  2. Skrik nie maklik nie.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hold one's own(en)