pendel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  pendel 
Verlede Tyd  ek   het gependel        

    Betekenisse

Van openbare vervoer gebruik maak om na en van jou daaglikse werkplek te reis.

    Verwante woorde

  1. Pendeltuig.
  2. Pendelaar.

    Vertalings

  Vertalings:    pendel
Engels: commute(en)