post

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Pos, pakkies, briewe, ens. wat per pos gestuur word.
  2. Posdiens.
  3. Pos, posisie wat 'n werknemer in 'n organisasie beklee.
  4. Paal wat regop geplant is.

Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I post
he, she, it posts
Verlede Tyd posted
Verlede Deelwoord posted
Teenwoordige Deelwoord posting
Verdere vervoegings: post (vervoeging)

    Betekenisse

  1. Pos, versend.
  2. Aanstel, in 'n pos plaas, veral om iemand te stuur om 'n veraf posisie te beklee.