aanstel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stel aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanstel |
| Verlede Tyd | ek | het aangestel |
- aan•stel
- In 'n pos benoem; in 'n amp aanstel of 'n betrekking gee.
- Voordoen; verbeel; oordrewe gedrag toon.
- Ek sal hom as 'n bestuurder aanstel. Hoe kon hulle hom in die pos aanstel?
- Moet jouself nie so aanstel nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|