prokarioot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  prokarioot     prokariote  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(biologie) Eeensellige organismes wat nie 'n selkern of nukleus bevat nie.

    Vertalings

  Vertalings:    prokarioot
Engels: prokaryote(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor prokarioot.