rig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | rig |
| Verlede Tyd | ek | het gerig |
- In 'n bepaalde rigting bring; in 'n rigting stuur.
- 'n Bepaalde doel nastreef; met 'n doel in lyn bring; fokus.
- Die soldaat rig sy geweer op die vyand. Jy moet die vraag aan jou onderwyser rig.
- Wie rig jou lewe en hou jou op koers? Jy moet jou lewe op die hiernamaals rig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|