roulynolie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Lynolie wat nie met lood of ander stowwe gekook is nie; welke kookproses ten doel het dat die olie nie só diep hout moet intrek nie en dus trek roulynolie dieper in hout wat daarmee behandel word as gekookte lynolie.