scroll
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | scroll | scrolls |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | scroll |
| he, she, it | scrolls | |
| Verlede Tyd | scrolled | |
| Verlede Deelwoord | scrolled | |
| Teenwoordige Deelwoord | scrolling | |
| Verdere vervoegings: scroll (vervoeging) | ||
- (sagteware) Op- en afbeweeg, of links- en regs-, om deur teks, fotos, ens. te kyk wat nie alles gelyk op die skerm van 'n rekenaar, selfoon, of soortgelyke toestel kan pas nie.