skrap
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skrap |
| Verlede Tyd | ek | het geskrap |
- Krap uit; trek dood; met 'n pen uitkrap.
- Om te verwyder, uit te vee.
- Skrap eerder die woord en dui die korrekte spelling langs die kant aan.
- Die inskrywing voldoen nie aan die hoë standaarde wat ons stel nie, en sal verbeter of geskrap moet word.
| Vertalings: Krap uit | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Verwyder | |||
|---|---|---|---|