Gaan na inhoud

sterrewiggelary

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sterrewiggelary     —  
'n Geloof dat daar 'n korrelasie bestaan tussen mense se doen en late en noodlot en die stand van die hemelliggame.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: astrology(en)
Nederlands: astrologie(nl), sterrenwichelarij(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sterrewiggelary.