stig
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | stig |
Verlede Tyd | ek | het gestig |
Werkwoord
Betekenisse
- Die grondslag vir iets lê; iets instel.
Voorbeeldsinne
- Jan van Riebeeck en sy manne stig Kaapstad in 1652.
Vertalings
Vertalings: stig | |||
---|---|---|---|