Gaan na inhoud

table

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord table tables
  1. Tafel
  2. Tabel
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I table
he, she, it tables
Verlede Tyd tabled
Verlede Deelwoord tabled
Teenwoordige Deelwoord tabling
Verdere vervoegings: table (vervoeging)
  1. (hoofsaaklike buite die VSA) Voorstel, veral aan 'n wetgewer.
  2. (hoofsaaklik in die VSA) Uitstel, veral onbepaald uitstel.