van bakboord na stuurboord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook van A tot Z

Afrikaans (af)

Idioom

    Betekenisse

  1. Om 'n persoon herhalend na ander persone te verwys sodat hy van die een na die ander beweeg.
  2. Instruksies gee wat onnodig kompleks is.

    Voorbeeldsinne

  1. Ek is van bakboord na stuurboord om dinge gedoen te kry.
  2. Die verkeersbeampte het my van bakboord na stuurboord gestuur om die kaartjie te betaal.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: send on a wild-goose chase(en)