venue
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | {{{1}}} | {{{2}}} |
| (met lidwoord) | {{{3}}} | {{{4}}} |
'n Venue is 'n plek waar 'n georganiseerde byeenkoms plaasvind, soos byvoorbeeld:
- Partytjie
- Troue
- Sportbyeenkoms
- Konsert
Ons soek nog na 'n geskikte venue vir ons troue.
Die feesprogram en 'n kaart waarop die feesvenues aangedui word, kan van die webwerf afgelaai word.
Plek