Gaan na inhoud

voed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek voed  
Verlede Tyd  ek  het gevoed        
  1. Van voedsel voorsien; stowwe verskaf om te drink of te eet wat die organisme versterk.
  2. 'n Stelsel van invoer voorsien sodat werking moontlik word.
  1. Babas ontvang moedersmelk deur borsvoeding, óf direk, óf deurdat die ma dit berg om die baba later te voed.
  2. Dié winde voed die brand met bykomende lug.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: feed(en)
Nederlands: voeden(nl)