voltooide deelwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voltooide deelwoord     voltooide deelwoorde  

Nuvola apps edu languages.svg Uitspraak

IPA: [foɫˈtoːɪ̯də ˈdiə̯ɫvuə̯rt], meervoud: [foɫˈtoːɪ̯də ˈdiə̯ɫvuə̯rdə, foɫˈtoːɪ̯də ˈdiə̯ɫvuə̯rə]

Open book 01.svg Selfstandige naamwoordgroep

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

vorm van die werkwoord wat gebruik word om die voltooide tyd te vorm

   Noatunloopsong (nuvola).svg Sinonieme

verlede deelwoord

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    voltooide deelwoord
Duits: Partizip Perfekt(de)
Engels: past participle(en)
Frans: participe passé(fr)
Italiaans: participio passato(it)
Nederlands: voltooid deelwoord(nl)
Spaans: participio pasivo(es)
Viëtnamees: động tính từ quá khứ(vi)