Gaan na inhoud

waghond

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  waghond    waghonde  
'n Hond wat gebruik word om 'n perseel en/of die mense en eiendom daarop te bewaak.
  Vertalings:    waghond
Engels: guard dog(en), watch-dog(en)