Coke se hartbees
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Coke se hartbees | Coke se hartbeeste |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere) Alcelaphus buselaphus cokii of kongoni, is 'n boksoort inheems aan Kenia en Tanzanië.
Voorbeeldsinne
- Die Coke se hartbees kan met die Lelwelhartbees en die Kenia-hooglandhartbees verbaster.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Coke se hartbees.