aanleiding

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aanleiding     aanleidinge, aanleidings  

Woordafbreking

aan•lei•ding

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Dit wat iets tot gevolg het; die direkte oorsaak of rede; omstandigheid wat die geleentheid bied.

    Voorbeeldsinne

Koekenaap het ontstaan na aanleiding van 'n besproeiingsskema wat in 1928 hier begin is.

    Vertalings

  Vertalings:    aanleiding
Engels: cause(en), reason(en), occasion(en), motive(en)
Nederlands: aanleiding(nl)