albei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Albei honde is op die foto ingekry.

Afrikaans (af)

Telwoord
albei

Woordafbreking

al•bei

Telwoord

    Betekenisse

Elkeen van twee.

    Voorbeeldsinne

Wat 'n oulike prentjie van albei honde. Hulle kyk albei na dieselfde ding.

    Sinonieme

beide

    Eienskappe

Hoofdtelwoord

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: both(en)
Nederlands: beide(nl)